6 Ek sal vir julle vrede gee in die land,+ en julle sal gaan lê sonder dat enigiemand julle bang maak,+ en ek sal die gevaarlike wilde diere uit die land laat verdwyn, en geen swaard van oorlog sal deur julle land trek nie.
23 So het Josua beheer verkry oor die hele land, net soos Jehovah Moses belowe het,+ en toe het Josua vir elke stam van Israel die deel van die land gegee wat hulle as ’n erfdeel moes kry.+ En die land het vrede gehad, en daar was nie oorlog nie.+