2 “Gee die Israeliete hierdie instruksies: ‘Wanneer julle in die land Kanaän ingaan,+ moet dít die grense wees van die land wat julle as ’n erfdeel sal ontvang:+
24 Elke plek waar julle julle voete neersit, sal julle s’n word.+ Julle grens sal wees van die wildernis tot by die Liʹbanon, en van die Rivier, die Eufraatrivier, tot by die westelike see.*+