Josua 10:29 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 Toe het Josua en die hele Israel van Makkeʹda na Libna gegaan en teen Libna+ geveg. 2 Konings 8:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Maar die Edomiete het volgehou met hulle opstand teen Juda tot vandag toe. In daardie tyd het Libna+ ook in opstand gekom.
22 Maar die Edomiete het volgehou met hulle opstand teen Juda tot vandag toe. In daardie tyd het Libna+ ook in opstand gekom.