2 Samuel 15:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 En toe Absalom die offerandes bring, het hy Agitoʹfel,+ die Giloniet, Dawid se raadgewer,+ uit sy stad, Gilo,+ laat roep. Die sameswering het al hoe groter geword, en al hoe meer mense het Absalom begin ondersteun.+
12 En toe Absalom die offerandes bring, het hy Agitoʹfel,+ die Giloniet, Dawid se raadgewer,+ uit sy stad, Gilo,+ laat roep. Die sameswering het al hoe groter geword, en al hoe meer mense het Absalom begin ondersteun.+