1 Samuel 23:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Dawid het in die wildernis gaan bly in plekke wat moeilik is om te bereik, in die bergstreek van die wildernis van Sif.+ Saul het heeltyd na hom gesoek,+ maar Jehovah het hom nie in Saul se hand gegee nie.
14 Dawid het in die wildernis gaan bly in plekke wat moeilik is om te bereik, in die bergstreek van die wildernis van Sif.+ Saul het heeltyd na hom gesoek,+ maar Jehovah het hom nie in Saul se hand gegee nie.