Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 19:51
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 51 Dit was die erfdele wat die priester Eleaʹsar, Josua, die seun van Nun, en die hoofde van die vaderhuise van die stamme van Israel in Silo+ voor Jehovah, by die ingang van die tent van samekoms,+ deur middel van die lot verdeel het.+ So het hulle die verdeling van die land voltooi.

  • Josua 22:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Daarna het die Rubeniete, die Gadiete en die halwe stam van Manasʹse weggetrek van die ander Israeliete af, uit Silo uit, wat in die land Kanaän is, en hulle het na die land Giʹlead teruggegaan,+ hulle eie gebied waarin hulle gaan woon het, soos Jehovah hulle deur middel van Moses beveel het.+

  • Rigters 21:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Toe het hulle gesê: “Daar is elke jaar ’n fees vir Jehovah in Silo,+ wat noord van Bet-El is en oos van die grootpad tussen Bet-El en Sigem en suid van Leboʹna.”

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privacy Settings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel