Josua 21:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Die Israeliete het hierdie stede en hulle weivelde deur middel van die lot aan die Leviete gegee, net soos Jehovah deur middel van Moses beveel het.+ Josua 21:31 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 31 Helkat+ met sy weivelde en Rehob+ met sy weivelde – vier stede.
8 Die Israeliete het hierdie stede en hulle weivelde deur middel van die lot aan die Leviete gegee, net soos Jehovah deur middel van Moses beveel het.+