Josua 24:29, 30 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 Ná hierdie dinge het Josua, die seun van Nun, die kneg van Jehovah, op die ouderdom van 110 gesterf.+ 30 Hulle het hom toe begrawe in die gebied van sy erfdeel in Timnat-Serag,+ in die bergstreek van Eʹfraim, noord van die berg Gaäs.
29 Ná hierdie dinge het Josua, die seun van Nun, die kneg van Jehovah, op die ouderdom van 110 gesterf.+ 30 Hulle het hom toe begrawe in die gebied van sy erfdeel in Timnat-Serag,+ in die bergstreek van Eʹfraim, noord van die berg Gaäs.