-
Josua 20:8, 9Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
8 In die Jordaanstreek, oos van Jeʹrigo, het hulle uit die stam van Ruben die stad Beser+ gekies, wat in die wildernis op die plato* is. Hulle het ook Ramot+ in Giʹlead uit die gebied van die stam van Gad en Golan+ in Basan uit die gebied van die stam van Manasʹse gekies.+
9 Dit was die stede wat uitgekies is vir al die Israeliete en die uitlanders wat onder hulle woon, sodat enigeen wat iemand onopsetlik doodmaak, daarheen kon vlug+ en nie deur die bloedwreker doodgemaak word voordat hy deur die gemeente verhoor is nie.+
-