Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 33:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Toe het God gesê: “Ek sal self saam met jou gaan+ en ek sal jou rus gee.”+

  • Deuteronomium 12:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Wanneer julle deur die Jordaanrivier trek+ en julle in die land woon wat Jehovah julle God aan julle gee om in besit te neem, sal hy julle beslis rus gee van al julle vyande om julle, en julle sal in veiligheid woon.+

  • Josua 1:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 “Onthou wat Moses, die kneg van Jehovah, julle beveel het:+ ‘Jehovah julle God gee julle rus, en hy het julle hierdie land gegee.

  • Josua 11:23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 So het Josua beheer verkry oor die hele land, net soos Jehovah Moses belowe het,+ en toe het Josua vir elke stam van Israel die deel van die land gegee wat hulle as ’n erfdeel moes kry.+ En die land het vrede gehad, en daar was nie oorlog nie.+

  • Josua 22:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Nou het Jehovah julle God vir julle broers vrede gegee, net soos hy hulle belowe het.+ Julle mag dus nou teruggaan na julle tente in die land wat Moses, die kneg van Jehovah, aan die ander kant* van die Jordaanrivier aan julle gegee het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel