24 Hy sal hulle konings in julle hand gee,+ en julle sal hulle naam onder die hemel uitwis.+ Niemand sal teen julle staande kan bly nie.+ Julle sal hulle vernietig.+
3 Jehovah julle God trek voor julle deur, en hy sal hierdie nasies voor julle vernietig, en julle sal hulle verdryf.+ Josua sal voor julle deurtrek en julle lei,+ net soos Jehovah gesê het.