13 Wees versigtig om nie julle brandoffers te offer op enige ander plek wat vir julle goed lyk nie.+ 14 Julle moet julle brandoffers net op die plek offer wat Jehovah in een van julle stamgebiede uitkies, en daar moet julle alles doen wat ek julle beveel.+