Numeri 25:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 So het Israel die Baäl van Peor saam met hulle begin aanbid,*+ en Jehovah het woedend geword vir Israel. Numeri 25:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Dié wat as gevolg van die plaag gesterf het, was 24 000.+ Deuteronomium 4:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 “Julle eie oë het gesien wat Jehovah in die geval van die Baäl van Peor gedoen het: Jehovah julle God het elke man wat agter die Baäl van Peor+ aangeloop het, onder julle uitgeroei.
3 So het Israel die Baäl van Peor saam met hulle begin aanbid,*+ en Jehovah het woedend geword vir Israel.
3 “Julle eie oë het gesien wat Jehovah in die geval van die Baäl van Peor gedoen het: Jehovah julle God het elke man wat agter die Baäl van Peor+ aangeloop het, onder julle uitgeroei.