8 Toe hulle die hele nasie klaar besny het, het hulle daar in die kamp gebly totdat hulle herstel het.
9 Daarna het Jehovah vir Josua gesê: “Vandag het ek die skande van Egipte van julle af weggerol.” Daarom word daardie plek tot vandag toe Gilgal+ genoem.