2 “Gee die Israeliete hierdie instruksies: ‘Wanneer julle in die land Kanaän ingaan,+ moet dít die grense wees van die land wat julle as ’n erfdeel sal ontvang:+
11 “Gaan deur die hele kamp en gee die volgende bevel aan die volk: ‘Maak padkos gereed, want oor drie dae steek julle die Jordaanrivier oor om die land in te neem wat Jehovah julle God aan julle gee om te besit.’”+