Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 24:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Toe het hy die boek van die verbond geneem en dit hardop vir die volk gelees.+ En hulle het gesê: “Ons is bereid om alles te doen wat Jehovah gesê het, en ons sal gehoorsaam wees.”+

  • Deuteronomium 17:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Wanneer hy op die troon van sy koninkryk gaan sit, moet hy vir hom in ’n boek* ’n afskrif skryf van hierdie Wet, wat deur die Levitiese priesters gehou word.+

  • Deuteronomium 31:26
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 26 “Julle moet hierdie Wetboek+ neem en dit langs die ark+ van die verbond van Jehovah julle God neersit, en daar sal dit as ’n getuie teen julle dien.

Afrikaanse publikasies (1975-2024)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel