33 Hulle mag nie in julle land woon nie, sodat hulle julle nie teen my laat sondig nie. As julle hulle gode dien, sal dit beslis vir julle ’n strik word.”+
2 Jehovah julle God sal hulle aan julle oorgee, en julle sal hulle verslaan.+ Julle moet hulle vir seker vernietig.+ Julle mag geen verbond met hulle maak nie, en julle mag glad nie vir hulle jammer voel nie.+