-
Deuteronomium 6:10, 11Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
10 “Wanneer Jehovah julle God julle in die land inbring wat hy aan julle voorvaders Abraham, Isak en Jakob gesweer het hy aan julle sal gee+ – groot en mooi stede wat julle nie gebou het nie,+ 11 huise vol allerhande goeie dinge waarvoor julle nie gewerk het nie, uitgekapte reënputte wat julle nie gegrawe het nie en wingerde en olyfbome wat julle nie geplant het nie – en julle geëet en versadig geword het,+
-