Josua 24:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Josua het vir die hele volk gesê: “Dít is wat Jehovah, die God van Israel, sê: ‘Julle voorvaders,+ insluitende Tera, die pa van Abraham en Nahor, het lank gelede+ aan die ander kant van die Rivier* gewoon, en hulle het ander gode gedien.+
2 Josua het vir die hele volk gesê: “Dít is wat Jehovah, die God van Israel, sê: ‘Julle voorvaders,+ insluitende Tera, die pa van Abraham en Nahor, het lank gelede+ aan die ander kant van die Rivier* gewoon, en hulle het ander gode gedien.+