24 “Julle moet hierdie geleentheid herdenk. Dit is ’n permanente wetsvoorskrif vir julle en julle kinders.+25 En wanneer julle in die land kom wat Jehovah aan julle sal gee, soos hy gesê het, moet julle aanhou om hierdie fees te vier.+
5 Toe het hulle die Pasga-offer in die eerste maand, op die 14de dag van die maand, toe dit skemer word,* in die wildernis Siʹnai voorberei. Die Israeliete het alles gedoen wat Jehovah Moses beveel het.