Rigters 5:20, 21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Vanuit die hemel het die sterre geveg. Vanuit hulle bane het hulle teen Siʹsera geveg. 21 Die Kison-stroom het hulle weggespoel,+die eeue oue stroom, die Kison-stroom. Jy het die magtige vertrap, o my siel.*
20 Vanuit die hemel het die sterre geveg. Vanuit hulle bane het hulle teen Siʹsera geveg. 21 Die Kison-stroom het hulle weggespoel,+die eeue oue stroom, die Kison-stroom. Jy het die magtige vertrap, o my siel.*