18 Die hele berg Siʹnai het gerook, want Jehovah het in vuur daarop neergedaal.+ En die rook het soos die rook van ’n oond opgegaan, en die hele berg het geweldig geskud.+
13 En u het op die berg Siʹnai neergedaal+ en uit die hemel met hulle gepraat+ en vir hulle regverdige oordele, wette van waarheid,* goeie wetsvoorskrifte en gebooie gegee.+