6 Sy het Barak,+ die seun van Abinoʹam, uit Keʹdes-Nafʹtali+ laat roep en vir hom gesê: “Jehovah, die God van Israel, het die bevel gegee: ‘Gaan en marsjeer na die berg Tabor,* en neem 10 000 manne van Nafʹtali en Seʹbulon saam met jou.
32 En wat sal ek nog sê? Want daar is nie genoeg tyd vir my om nog te vertel van Giʹdeon,+ Barak,+ Simson,+ Jefta,+ Dawid+ sowel as Samuel+ en die ander profete nie.