Psalm 20:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Party vertrou op strydwaens en ander op perde,+maar ons roep die naam van Jehovah ons God aan.+ Spreuke 21:31 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 31 Die perd word vir die dag van oorlog gereedgemaak,+maar redding behoort aan Jehovah.+