Numeri 21:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Toe die Kanaänitiese koning van Arad,+ wat in die Negeb gewoon het, hoor dat Israel met die pad van Aʹtarim gekom het, het hy Israel aangeval en party van hulle as gevangenes weggeneem.
21 Toe die Kanaänitiese koning van Arad,+ wat in die Negeb gewoon het, hoor dat Israel met die pad van Aʹtarim gekom het, het hy Israel aangeval en party van hulle as gevangenes weggeneem.