24 En tog het sy boog in plek gebly,+ en sy hande het sterk en vinnig gebly.+ Dit was danksy die hande van die magtige van Jakob, van die herder, die rots van Israel.
32 En wat sal ek nog sê? Want daar is nie genoeg tyd vir my om nog te vertel van Giʹdeon,+ Barak,+ Simson,+ Jefta,+ Dawid+ sowel as Samuel+ en die ander profete nie.