Deuteronomium 4:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 “Maar wees versigtig en sorg dat julle nie die dinge vergeet wat julle oë gesien het nie en dat dit al die dae van julle lewe in julle hart bly. Julle moet dit ook vir julle kinders en vir julle kleinkinders leer.+ Psalm 44:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 44 O God, ons het met ons eie ore gehoor,ons voorvaders het vir ons vertel,+wat u in hulle tyd gedoen het,in die tyd van lank gelede.
9 “Maar wees versigtig en sorg dat julle nie die dinge vergeet wat julle oë gesien het nie en dat dit al die dae van julle lewe in julle hart bly. Julle moet dit ook vir julle kinders en vir julle kleinkinders leer.+
44 O God, ons het met ons eie ore gehoor,ons voorvaders het vir ons vertel,+wat u in hulle tyd gedoen het,in die tyd van lank gelede.