-
Rigters 13:8, 9Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
8 Manoʹag het Jehovah gesmeek: “Verskoon my, Jehovah. Laat die man van die ware God wat u so pas gestuur het, asseblief weer na ons toe kom om vir ons te sê wat ons moet doen met die kind wat gebore sal word.” 9 Toe het die ware God na Manoʹag geluister, en die engel van die ware God het weer na die vrou toe gekom terwyl sy in die veld gesit het. Haar man, Manoʹag, was nie by haar nie.
-