Rigters 6:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Jehovah het na hom gekyk en gesê: “Gaan met die krag wat jy het, en jy sal Israel uit Miʹdian se hand red.+ Is dit nie ek wat jou stuur nie?”
14 Jehovah het na hom gekyk en gesê: “Gaan met die krag wat jy het, en jy sal Israel uit Miʹdian se hand red.+ Is dit nie ek wat jou stuur nie?”