Rigters 2:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 So het hulle Jehovah, die God van hulle vaders, wat hulle uit Egipte uitgelei het, verlaat.+ En hulle het ander gode gevolg, die gode van die volke om hulle,+ en hulle het voor hulle neergebuig en Jehovah aanstoot gegee.+
12 So het hulle Jehovah, die God van hulle vaders, wat hulle uit Egipte uitgelei het, verlaat.+ En hulle het ander gode gevolg, die gode van die volke om hulle,+ en hulle het voor hulle neergebuig en Jehovah aanstoot gegee.+