-
Deuteronomium 7:26Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
26 Julle mag niks afskuweliks in julle huis inbring en sodoende ook iets word wat vernietig moet word nie. Julle moet dit verafsku en absoluut haat, want dit is iets wat vernietig moet word.
-