-
Rigters 11:2Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
2 Maar Giʹlead se vrou het ook vir hom aan seuns geboorte gegee. Toe die seuns van sy vrou grootgeword het, het hulle Jefta verdryf en vir hom gesê: “Jy sal nie ’n erfdeel in ons pa se familie hê nie, want jy is die seun van ’n ander vrou.”
-