Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 30:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 As ’n man ’n gelofte aan Jehovah maak+ of ’n eed sweer+ waardeur hy ’n gelofte van onthouding maak, mag hy sy woord nie verbreek nie.+ Hy moet alles doen wat hy belowe het.+

  • Psalm 15:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  4 Hy verwerp enigiemand wat afstootlik is,+

      maar hy eer dié wat Jehovah vrees.

      Hy hou sy belofte,* selfs al is dit sleg vir hom.+

  • Prediker 5:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Wanneer jy ’n gelofte aan God maak, moet jy nie uitstel om dit na te kom nie,+ want hy hou nie van dwase mense nie.+ As jy ’n gelofte maak, moet jy dit nakom.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel