Genesis 24:67 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 67 Daarna het Isak haar in die tent van sy ma, Sara,+ ingebring. So het hy Rebekka geneem as sy vrou, en hy het haar liefgekry,+ en Isak het vertroosting gevind ná die verlies van sy ma.+ Matteus 1:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Toe het Josef wakker geword en gedoen wat die engel van Jehovah* vir hom gesê het om te doen, en hy het sy vrou huis toe geneem.
67 Daarna het Isak haar in die tent van sy ma, Sara,+ ingebring. So het hy Rebekka geneem as sy vrou, en hy het haar liefgekry,+ en Isak het vertroosting gevind ná die verlies van sy ma.+
24 Toe het Josef wakker geword en gedoen wat die engel van Jehovah* vir hom gesê het om te doen, en hy het sy vrou huis toe geneem.