Rigters 16:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Toe het die leiers van die Filistyne na haar toe gekom en vir haar gesê: “Oorreed* hom+ om vir jou te sê wat hom so sterk maak en hoe ons hom kan oorweldig en vasbind. As jy dit doen, sal elkeen van ons vir jou 1 100 silwerstukke gee.”
5 Toe het die leiers van die Filistyne na haar toe gekom en vir haar gesê: “Oorreed* hom+ om vir jou te sê wat hom so sterk maak en hoe ons hom kan oorweldig en vasbind. As jy dit doen, sal elkeen van ons vir jou 1 100 silwerstukke gee.”