Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 13:24, 25
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 Later het die vrou aan ’n seun geboorte gegee en hom Simson+ genoem. Terwyl die seun grootgeword het, het Jehovah hom bly seën. 25 Ná verloop van tyd het Jehovah se gees hom begin aandryf+ in Maʹhane-Dan,+ tussen Sora en Estaʹol.+

  • Rigters 14:5, 6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Simson het toe saam met sy ouers na Timna gegaan. Toe hy by die wingerde van Timna kom, het ’n leeu* brullend op hom afgestorm! 6 Toe het Jehovah se gees hom krag gegee,+ en hy het dit in twee geskeur, net soos iemand ’n boklam met sy kaal hande in twee skeur. Maar hy het nie vir sy ouers gesê wat hy gedoen het nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel