-
Rigters 14:16Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
16 Simson se vrou het by hom gehuil en gesê: “Jy haat my seker. Jy is nie lief vir my nie.+ Jy het vir my mense ’n raaisel vertel, maar jy het nie vir my gesê wat die antwoord is nie.” Toe het hy vir haar gesê: “Ek het nie eers vir my ouers gesê wat die antwoord is nie! Hoekom moet ek vir jou sê wat dit is?”
-