-
Numeri 3:45Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
45 “Neem die Leviete in die plek van al die eersgeborenes onder die Israeliete, en neem die Leviete se vee in die plek van die Israeliete se vee, en die Leviete moet myne word. Ek is Jehovah.
-