-
Genesis 19:2Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
2 Hy het gesê: “Asseblief tog my here, kom asseblief saam na die huis van julle kneg en bly vanaand hier oor en laat julle voete gewas word. Dan kan julle vroeg opstaan en verder reis.” Toe het hulle gesê: “Nee, ons sal op die openbare plein oornag.”
-