Rigters 19:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 In daardie dae, toe daar nie ’n koning in Israel was nie,+ was daar ’n Leviet wat in ’n afgeleë deel van die bergstreek van Eʹfraim+ gewoon het. Hy het ’n byvrou uit Betlehem+ in Juda as sy vrou geneem.
19 In daardie dae, toe daar nie ’n koning in Israel was nie,+ was daar ’n Leviet wat in ’n afgeleë deel van die bergstreek van Eʹfraim+ gewoon het. Hy het ’n byvrou uit Betlehem+ in Juda as sy vrou geneem.