-
Rigters 19:1, 2Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
19 In daardie dae, toe daar nie ’n koning in Israel was nie,+ was daar ’n Leviet wat in ’n afgeleë deel van die bergstreek van Eʹfraim+ gewoon het. Hy het ’n byvrou uit Betlehem+ in Juda as sy vrou geneem. 2 Maar sy byvrou was ontrou aan hom, en sy het hom verlaat en na haar pa se huis in Betlehem in Juda gegaan. Sy het vier maande lank daar gebly.
-