-
2 Konings 25:23Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
23 Toe al die hoofde van die leërmag en hulle manne hoor dat die koning van Babilon Gedalʹja aangestel het, het hulle onmiddellik na Gedalʹja toe gegaan in Mispa. Hulle name was Isʹmael, die seun van Netanʹja, Johaʹnan, die seun van Kareʹag, Seraʹja, die seun van Tanʹhumet, die Netofatiet, en Jaäsanʹja, die seun van die Maägatiet. Hulle het saam met hulle manne daar aangekom.+
-