Genesis 17:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Toe Abram 99 jaar oud was, het Jehovah aan Abram verskyn en vir hom gesê: “Ek is God die Almagtige. Lewe in ooreenstemming met my wil* en lei ’n rein lewe.* Genesis 17:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 “En ek sal my verbond met jou+ en jou nageslag* nakom tot in al hulle geslagte, as ’n ewige verbond, sodat ek God kan wees vir jou en jou nageslag.* Levitikus 26:42 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 42 En ek sal dink aan my verbond met Jakob+ en aan my verbond met Isak,+ en ek sal dink aan my verbond met Abraham,+ en ek sal dink aan die land.
17 Toe Abram 99 jaar oud was, het Jehovah aan Abram verskyn en vir hom gesê: “Ek is God die Almagtige. Lewe in ooreenstemming met my wil* en lei ’n rein lewe.*
7 “En ek sal my verbond met jou+ en jou nageslag* nakom tot in al hulle geslagte, as ’n ewige verbond, sodat ek God kan wees vir jou en jou nageslag.*
42 En ek sal dink aan my verbond met Jakob+ en aan my verbond met Isak,+ en ek sal dink aan my verbond met Abraham,+ en ek sal dink aan die land.