-
Rigters 2:20-23Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
20 Uiteindelik het Jehovah woedend geword vir Israel,+ en hy het gesê: “Hierdie nasie het my verbond verbreek+ wat ek hulle voorvaders beveel het, en hulle het nie na my stem geluister nie.+ 21 Daarom sal ek nie ’n enkele nasie wat ná Josua se dood oorgebly het, voor hulle verdryf nie.+ 22 Dit is om te toets of Israel Jehovah se weg sal volg,+ soos hulle vaders gedoen het.” 23 Jehovah het dus hierdie nasies laat oorbly. Hy het hulle nie gou verdryf nie, en hy het hulle nie in Josua se hand gegee nie.
-