33 Hulle mag nie in julle land woon nie, sodat hulle julle nie teen my laat sondig nie. As julle hulle gode dien, sal dit beslis vir julle ’n strik word.”+
16 Julle moet al die volke vernietig* wat Jehovah julle God aan julle oorgee.+ Julle* mag nie vir hulle jammer voel nie,+ en julle mag nie hulle gode dien nie,+ want dit sal vir julle ’n strik wees.+
2 Hulle was van die nasies waarvan Jehovah vir die Israeliete gesê het: “Julle mag nie met hulle meng nie,* want hulle sal vir seker julle hart beïnvloed om hulle gode te volg.”+ Maar Salomo het hulle aangekleef en liefgehad.