Numeri 34:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 “Gee die Israeliete hierdie instruksies: ‘Wanneer julle in die land Kanaän ingaan,+ moet dít die grense wees van die land wat julle as ’n erfdeel sal ontvang:+ Numeri 34:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Van die berg Hor af moet die grens tot by Lebo-Hamat* gaan,+ en die eindpunt van die grens moet by Sedad wees.+ Josua 13:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Josua was al baie oud.+ Toe het Jehovah vir hom gesê: “Jy is nou al baie oud, maar ’n groot deel van die land moet nog in besit geneem* word. Josua 13:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 die land van die Gebaliete+ en die hele Liʹbanon in die ooste, vanaf Baäl-Gad aan die voet van die berg Hermon tot by Lebo-Hamat,*+
2 “Gee die Israeliete hierdie instruksies: ‘Wanneer julle in die land Kanaän ingaan,+ moet dít die grense wees van die land wat julle as ’n erfdeel sal ontvang:+
8 Van die berg Hor af moet die grens tot by Lebo-Hamat* gaan,+ en die eindpunt van die grens moet by Sedad wees.+
13 Josua was al baie oud.+ Toe het Jehovah vir hom gesê: “Jy is nou al baie oud, maar ’n groot deel van die land moet nog in besit geneem* word.
5 die land van die Gebaliete+ en die hele Liʹbanon in die ooste, vanaf Baäl-Gad aan die voet van die berg Hermon tot by Lebo-Hamat,*+