-
Eksodus 34:15, 16Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
15 Sorg dat julle nie ’n verbond met die inwoners van die land maak nie, want wanneer hulle hulle gode aanbid* en aan hulle gode offerandes bring,+ sal julle genooi word, en julle sal van hulle offerandes eet.+ 16 Dan sal julle van hulle dogters vir julle seuns neem,+ en hulle dogters sal hulle gode aanbid en maak dat julle seuns hulle gode aanbid.+
-