Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 34:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Maar julle moet hulle altare afbreek, hulle heilige pilare stukkend breek en hulle heilige pale* afkap.+

  • Deuteronomium 12:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Julle moet hulle altare afbreek, hulle heilige pilare stukkend breek,+ hulle heilige pale* met vuur verbrand en die beelde van hulle gode afkap+ en sodoende die name van hulle gode uit daardie plek laat verdwyn.+

  • Deuteronomium 16:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 “Julle mag nie enige soort boom as ’n heilige paal*+ plant naby die altaar wat julle vir Jehovah julle God maak nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel