6 Jehovah het voor hom verbygegaan en uitgeroep: “Jehovah, Jehovah, ’n God wat genadig is+ en medelye* betoon,+ wat nie gou kwaad word nie+ en vol lojale liefde*+ en waarheid*+ is,
8 het Naoʹmi vir haar twee skoondogters gesê: “Gaan, keer terug, elkeen na die huis van haar ma. Mag Jehovah lojale liefde aan julle betoon,+ net soos julle dit betoon het aan die manne wat gesterf het en aan my.