-
Deuteronomium 25:5, 6Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
5 “As broers bymekaar woon en een van hulle sterf sonder dat hy ’n seun het, moet die vrou van die dooie man nie met iemand buite die familie trou nie. Haar swaer moet na haar toe gaan, haar as sy vrou neem en die swaershuwelik met haar sluit.+ 6 Haar eersgeborene sal die naam van die dooie broer laat voortleef,+ sodat sy naam nie uit Israel uitgewis word nie.+
-